ToekomsVenster: Gawes sonder liefde vermag niks

Loading player...
Die vraag is uiteraard wat vir jou en my belangriker is. Die beoefening van al hierdie uitnemende gawes beteken niks as dit nie gerugsteun word deur die liefde nie.
20 Nov 2018 2AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min