ToekomsVenster: Laat jou lig skyn

Loading player...
Inderdaad gaan dit nie altyd sleg nie. Entoesiasme en ʼn blymoedige gees is aansteeklik. Laat jou lig skyn.
8 Nov 2018 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min