ToekomsVenster: Praat met God oor jou uitdagings

Loading player...
Daar gebeur ʼn wonder wanneer ʼn mens met God praat oor jou uitdagings. Jy staan van jou knieë af op gesterk en bemoedig.
6 Nov 2018 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min