ToekomsVenster: Ja beteken doodgewoon ja en nee beteken nee

Loading player...
Gaan liewer op jou spoor terug en maak reg wat verkeerd is. Dit is ʼn ligter prys om te betaal as om te probeer om die leuen konsekwent te dien of te verdoesel.
6 Nov 2018 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min