ToekomsVenster: Moenie kwaad praat nie

Loading player...
Ons speel jurie, verhoor, gee getuienis, maak uitspraak en veroordeel ons broer. Dis hartseer om die minste te sê.
22 Oct 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min