ToekomsVenster: Onderwerp julle dan aan God

Loading player...
Sy raad, eintlik opdrag is, weerstaan die duiwel en hy sal van jou wegvlug. Neem net standpunt in deur die krag van die Gees; die bose is nie daarteen bestand nie.
12 Oct 2018 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min