ToekomsVenster: Sy Naam, wil en Koninkryk altyd eerste

Loading player...
God kyk na die hart. Daar is nie formules en gepaardgaande voorskrifte waaraan gebede moet voldoende anders as geloof nie.
12 Oct 2018 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min