ToekomsVenster: Geloof wat tot dade oorgaan

Loading player...
Die wisselwerking tussen geloof en dade word duidelik gedemonstreer. Konsekwent sou ʼn mens kon redeneer dat daar nie sprake is van geloof as dit nie prakties demonstreer word nie.
28 Sep 2018 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min