Marcia Moon: Magies-mooie sang neem jou op storiereis

Loading player...
“My doel is om mense te kry om ʼn bietjie stil te raak en toe te laat om dieper te delf. Ek wil hulle die geleentheid gee om deur my musiek te sien wat hier diep binne elkeen aangaan.” Só gesels die sangers en liedjieskrywer Marcia Moon oor haar eie musiek vroeër die week in Maroela Media se ateljee.
28 Sep 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min