ToekomsVenster: Barmhartigheid

Loading player...
God ken ʼn baie hoë premie aan barmhartigheid toe. Sy hele bediening in en deur sy Seun Jesus Christus is ʼn bewys van ongekende barmhartigheid.
Ons word geroep om dieselfde te doen.
28 Sep 2018 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min