ToekomsVenster: God se omgekeerde ekonomie op sy beste

Loading player...
Wat wysheid is by die wêreld in dwaasheid by God en wat krag is by die wêreld is swakheid by God. So beskaam God die trotses.
20 Sep 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min