Skoleondersteuningsentrum wil só uitdagings in Afrikaanse onderwys pak

Loading player...
Dr. Danie Brink, die besturende direkteur van die Skoleondersteuningsentrum (SOS), het onlangs in Maroela Media se ateljee met Esté Meyer Jansen gesels oor die nuwe onafhanklike instelling van die Solidariteit Beweging se toekomsplanne. Brink verduidelik waar die organisasie in die groter Suid-Afrikaanse onderwysprentjie inpas en hoe die SOS wil help om die toekoms van Afrikaanse gehalte-onderwys te verseker.
13 Aug 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min