Luister: Wynand Strydom vereer Koos Doep

Loading player...
Sy jongste album, Skielik is jy vry, is ʼn treffende huldeblyk aan die legendariese Afrikaanse musikant, Koos du Plessis.
8 Aug 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min