Luister: ‘'Stroomop' skyn ʼn lig op die innerlike krag van vrouwees’

Loading player...
“Ons ondersoek wat gebeur as mens dan temas soos selfontdekking, selfaanvaarding en vergifnis saamvoeg, want eers wanneer daai drie dinge bymekaarkom, kan ware genesing plaasvind.”
2 Aug 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min