ToekomsVenster: Gebed is ’n goue bak vol wierook

Loading player...
Het jy al daaroor nagedink dat jou gebede, soos die van alle ander gelowiges, nie iewers in die niet verdwyn of versand nie, maar tuiskom as deel van ʼn hemelse aanbiddingsritueel.
30 Jul 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min