Luister: Nuwe album getuig van Jan Blohm se reis tot selfaanvaarding

Loading player...
“Ek het besef dit is omdat ek nie altyd baie van myself hou nie. Daarom moes ek myself aanvaar en leer lief wees vir myself en mooi wees met myself en myself vergewe vir dinge.”
30 Jul 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min