ToekomsVenster: Met gebed bely ons, ons afhanklikheid

Loading player...
God weet uiteraard alles. Ons lig Hom nie met respek gesê in omdat Hy nie weet nie. Gebed help ons om ons afhanklikheid tye verwoord en aan die Here lof en eer te bring.
23 Jul 2018 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min