ToekomsVenster: Die belangrikste ding om te doen is om te bid

Loading player...
Kettings en boeie val af wanneer God geloof en geprys word. Geen sisteem kan jou gevange hou as jy in Jesus veranker is nie. Die mens se gees kan nie gevange geneem word as dit eenmaal aan Jesus behoort nie.
23 Jul 2018 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min