ToekomsVenster: Niks anders as gebed nie

Loading player...
Ons het nie nodig om die duiwel se prooi te word nie. As ons die Naam van Jesus op ons lippe neem, gebeur daar iets in die onsienlike.
9 Jul 2018 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min