ToekomsVenster: Hoe lyk jou gebedstoewyding?

Loading player...
Daniël het te midde van persoonlike uitdagings nie opgegee met gebedstoewyding nie. Hy is nie ingesluk deur die vreemde kultuur en gewoontes waarvan hy nou deel was nie. Hy was gefokus en het die belangrike saak van gebed nie agterwee gelaat nie. Daniël het in sy gebed ruimte gegee aan verskeie elemente, dank, verwondering, aanbidding, intersessie en skuldbelydenis.
5 Jul 2018 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min