ToekomsVenster: My gebed is 'n wierookoffer

Loading player...
Die Here vra nie wat ons nie het nie maar Hy vra wat Hom toekom. Die bedoeling van die teks is dus duidelik dat die gebed van 'n gelowige 'n aangename en dankbare belewenis moet wees.
5 Jul 2018 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min