ToekomsVenster: Lei ons nie in versoeking nie

Loading player...
Uiteraard is die bedoeling nie dat God ons tot die verkeerde dinge verlei nie. Inteendeel. Die bedoeling is dat ek as kind van God die genade sal vind om die verkeerde die rug toe te keer, om nie ʼn tuiste daarvoor in te rig nie.
3 Jul 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min