Wie en wat is Podlitiek?

Loading player...
Daniël Eloff, Hermann Pretorius en Paul Maritz is die aanbieders van die nuwe podsending Podlitiek. Hulle verduidelik wie hulle is en waaroor hulle in die gesprekke wil gesels.
27 Jun 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min