Podlitiek: Die raskaart en Cyril se penarie

Loading player...
In hierdie episode gesels Daniël Eloff, Hermann Pretorius en Paul Maritz oor verlede week se aktuele nuusgebeure. Onder meer bespreek hulle Malema se aanhitsing teen Suid-Afrikaanse Indiërs, Ashwin Willemse, Cyril Ramaphosa se ANC en 2019 se verkiesing.
27 Jun 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min