ToekomsVenster: Erken Hom

Loading player...
Die gebed is daarom ook ʼn profetiese aankondiging van die heil. Dit roep die aarde op om Hom te erken en te aanbid. Dit plaas alle ander gode in perspektief. Daar is geen God behalwe Hy nie.
25 Jun 2018 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min