Luister: ‘Pure Coenie’ keer terug na sy wortels

Loading player...
Coenie de Villiers, die immergewilde sanger en liedjieskrywer wat al dekades aanhangers en musiekliefhebbers vermaak met sy musiek, is terug met sy 21ste album getiteld Pure Coenie.
14 Jun 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min