Jou storie: Raak só betrokke

Loading player...
Die Jou storie-projek is ʼn radiodrama waar Maroela Media en verskeie radiostasies met die gemeenskap kragte snoer om ʼn unieke Afrikaanse radiodrama te skep; dit is ʼn storie wat gevorm word uit die hand en mond van die gemeenskap. In dié aflewering gesels Susan Lombaard en Bettie Kemp oor hoe jý betrokke kan raak.
13 Jun 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min