Opduik-en-weg-boekefees vier onafhanklike skrywers

Loading player...
Sabine Lehmacher, koördineerder van 'n spesiale Opduik-en-weg-boekefees, het 'n platform in Pretoria geskep waar indie-skrywers hul boeke kan uitstal en met die publiek kan gesels oor hul boeke en sommer ook die onafhanklike uitgeeproses. Die boekefees vind op Saterdag 14 Julie in Lynnwood, Pretoria plaas. Lechmacher en Susan de Klerk van Alkantrant-biblioteek het met Esté Meyer Jansen oor die fees gesels.
12 Jun 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min