ToekomsVenster: Die Koningskind wat leef en brood breek

Loading player...
Vir ons vat die gebeure ons terug na die Nagmaal. Daar waar Jesus gesê het dat die brood Sy liggaam is en die wyn Sy bloed en elke keer as die gelowiges dit saam gebruik, moet hulle aan Hom dink.
11 Jun 2018 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min