AfriSake kan selfstandige sakegemeenskap laat realiseer - Prof. Willie Cronje

Loading player...
Prof. Willie Cronje, wat die Alstom-leerstoel vir skoon energiestelseltegnologie aan die Universiteit van die Witwatersrand beklee, sê mense en gemeenskappe hoef nie meer vir die staat te wag om in hul elektrisiteitsbehoeftes te voorsien nie:
7 Jun 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min