ToekomsVenster: Jesus leer ons van ’n Vader

Loading player...
Hierin lê die kosbare ruimte van die gebed: As gelowiges kan ons die heilige plek van God se teenwoordigheid betree, die veiligste plek vir ons volledige menswees, en ons kan onsself ontbloot in denke, emosies, drome en vrese, met dié wete dat Hy wat werklik goed is, Hy wat werklik heilig is, by ons is.
4 Jun 2018 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min