Dié bekendes het ook onder boelies deurgeloop

Loading player...
Leandie Lombaard, AfriForum se koördineerder van leierskapsontwikkeling, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die burgerregte-organisasie se teenboeliegids wat onlangs bekendgestel is. Sy verduidelik AfriForum wil onderwysers, ouers en leerders met die gids en die teenboelieveldtog aanmoedig om saam te staan om afknouery in skole hok te slaan.
1 Jun 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min