SA se transitorooftog-epidemie ‘ontbloot’

Loading player...
Anneliese Burgess, die skrywer van die boek 'Heist! South Africa's cash-in-transit epidemic uncovered' het telefonies van Johannesburg met Esté Meyer Jansen oor die vlaag van transito-rooftogte gesels. Burgess verduidelik hoekom misdadigers hierdie rooftogte pleeg, hoekom die misdaad skielik weer so skerp toegeneem het en wat gedoen kan word om dit hok te slaan.
30 May 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min