Kry nou end met negatiwiteit, sê Elizma Theron

Loading player...
Daar is gans te veel negatiwiteit in die lewe, sê die sangeres Elizma Theron. Daarom het sy doelbewus besluit om haar jongste album ʼn positiewe aanslag te gee – en dié album is boonop vol persoonlike staaltjies uit haar eie lewe.
24 May 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min