Jay oor Eden, nuwe musiek en plaasmoorde

Loading player...
Tuis is hy die pa van vier woelwaters en ʼn man vir die vrou van sy drome, sê die sanger Jay. Maar op die verhoog is hy die voorman met een doel voor oë: om die gehoor, een en almal, op hul voete te kry en ʼn gróót partytjie te hou.
23 May 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min