My besef dat Afrikaans, Christenskap en rugby nie boos is nie’

Loading player...
Van ʼn jong Durbanse seun wat in die Hindoegeloof grootgeword en geleer het dat Afrikaans en rugby boos is tot ʼn man wat al talle Afrikaanse boeke geskryf het, ʼn Christen is en rugbyspelers met sy motiveringspraatjies help.
22 May 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min