ToekomsVenster: Die wet van vermorsing

Loading player...
Lees Psalm 51 en ontdek die pêrels wat Dawid daarin beskryf. Wie in jou sirkel van mense sal die skatte daarvan vandag waardeer?
18 May 2018 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min