ToekomsVenster: Die wet van (nie)-oordeel

Loading player...
Trots en selfverheffing is so gevaarlik en oordeel is die daad wat daaruit vloei. Dit maak van ons elkeen ’n Fariseër wat op ander neerkyk.
18 May 2018 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min