Cecilia Steyn gesels oor liefdesverhale en skryfinspirasie

Loading player...
Esté Meyer Jansen gesels met die skrywer Cecilia Steyn oor haar liefdesverhale vir tieners. Cecilia verduidelik dit was leënessindroom wat haar aan die skryf gekry het.
10 May 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min