2019 algemene verkiesing: Só lyk SA se politieke landskap

Loading player...
Esté Meyer Jansen van Maroela Media het met prof. André Duvenhage van die NWU gesels oor die Suid-Afrikaanse politieke landskap en ʼn vooruitskou gekry van hoe sake staan ongeveer 12 maande voor die land se sesde algemene verkiesing.
9 May 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min