ToekomsVenster: Die koninkryk is soos ’n verkeerde boekhoustelsel

Loading player...
Genade is skokkend! As genade ons nie skok nie, het ons dit nog nie besef nie. Die Koning wat genade gee, betaal ’n skokkende prys om die geskenk daarvan, verniet, vir ons te gee. Sy boekhoustelsel klop nie, want Hy betaal die prys in ons plek.
30 Apr 2018 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min