ToekomsVenster: Kommer oor die toekoms

Loading player...
Here, ek besef dat die toekoms nie in my hande is nie, maar dankie vir die sekerheid dat U getrou is om vir my te sorg.
31 Jan 2018 2AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min