ToekomsVenster: Tussen werk

Loading player...
Here, saam die Psalmdigter sê ek, ek slaan my oë op na die berge, waar sal my hulp vandaan kom? Help my asseblief in hierdie moeilike fase en maak vir my nuwe deure oop.
30 Jan 2018 2AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min