ToekomsVenster: Finansiële fases in die lewe

Loading player...
Baie dankie Here dat U Uself in alle fases openbaar. Help my asseblief om deur die moeilike fases te kom en help my ook om U nie te vergeet as ek myself in die fase van oorvloed bevind nie.
26 Jan 2018 2AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min