ToekomsVenster: Geld en God langs mekaar

Loading player...
Here, ek besef dat geld deel van die lewe is. Help my egter om altyd U koningkryk eerste te stel.
25 Jan 2018 2AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min