ToekomsVenster: Die rol van geld en Christenskap

Loading player...
Dankie vir die voorreg om U kind tre wees. Dankie ook vir my werk en my inkomste. Help my asseblief om my kindskap met U te koester en dat ek verantwoordelik met my geld sal werk.
24 Jan 2018 2AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min