ToekomsVenster: God teenoor die Farao

Loading player...
Hoe staan hierdie Tien Gebooie teenoor die wette van die Farao? Wat sou gebeur indien ons die Tien Gebooie nie sien as die “hoogste standaard” van morele lewe nie, maar die “minimum standaard” waarvan die burgers van die koninkryk daagliks leef?
20 Apr 2018 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min