ToekomsVenster: God se bedoeling met vrae

Loading player...
Hiermee sluit ons ons reeks rondom die vrae wat God vra af. Ek vertrou dat dit vir jou net soveel beteken het as vir my. Moenie die vrae wat God vra gering skat nie. Dis baie betekenisvol. By watter vraag moes jy stilstaan in hierdie reis saam met mekaar en hoe het jy gevorder in jou verstaan van God se plan vir jou lewe?
13 Apr 2018 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min