Luister: Dié skryfskool ʼn móét vir voornemende skrywers, digters

Loading player...
Al vir langer as drie dekades bied die ATKV-Winterskryfskool – vroeër die Herfsskryfskool – jaarliks ʼn wegspringplek vir voornemende skrywers om die skrywersmark te betree. Vanjaar word dié skryfskool vir die 33ste keer tussen die akkerbome op Potchefstroom aangebied.
20 Apr 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min