ToekomsVenster: Waarom eer jy jou seuns meer as vir My?

Loading player...
Ouers is verbondsmatig verantwoordelik vir die opvoeding van hul kinders. Dis nie iets wat aan n derde party uitgekontrakteer kan word nie. Hoe staan dit in en met jou huis?
4 Apr 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min